Categories
 
Al die cd's en dvd's wat hier te koop aangebied word is vehale en vertellinge van belangrikke gebeurtenisse wat in Suid Afrika gebeur het. Dit sal in drama vorm of in uittreksels kom van gebeure in ons geskiedenis van ons pragtige land Suid Afrika. Die doel van die produkte is om n baie belangrikke tydperk in ons geskiedenis te onthou sodat ons nageslag kan weet en verstaan hoe en waar ons vandaan kom en sodoende ons erfenis kan bewaar aan ons nagelslag.
 
 

 
Visitor Counter
00346444
 
Share This Web
Bookmark and Share
 
Shopping Cart
0 items
 

Die Slag Van Bloedrivier

Die Slag Van Bloedrivier
Click to enlarge
Price: R80.00
Availability: In Stock
Model: dsvbr

Die slag van bloedrivier. n Dokumentêre film oor die verloop  van die slag van bloedrivier.

Die Slag Van Bloedrivier
Click to enlarge